Ons was een somer by
die ATKV oord Natalia. Dit was ’n baie warm dag en almal was by die
swembad. Emile en sy broer (Lúdwich) het maats met die weeskinders
gemaak wat deur die ATKV soontoe genooim is en die volgende oomblik het
jy net water gesien spat!
|