Emile is baie lief vir die natuur. Hier is ons by Pilansberg. Hy het gesê hy wens ons kon altyd daar bly.
Ushaka in Durban
Gordonsbaai
Ons braai by Steenbras rivier
Emile vang bure se kat in sy kar
Matriek afskeid
Ek wil onafhanklik wees!
Koshuis Parkel B by Waterkloof
Drinkebroers!
Graad 10 bal
Emile help sy pa om meubels vir die huurders reg te maak.
Matriek afskeid in Carin oelofse se mooi kar.
Harlekyn rugby
Home | ATKV Natalia | Laerskool | Hoërskool | Mossel Braai | Tuks Rugby Akademie
This site was last updated 03/09/09