About Emile

03/09/09

Home
ATKV Natalia
Laerskool
Hoërskool
Mossel Braai
Tuks Rugby Akademie

 

 

Hier is fotos wat geneem is tydens 'n vakansie in Mosselbaai. Die titel van hierdie bladsy het Emile-hulle self uitgedink (dit is nie 'n spelfout nie!). Ons het die fotos later op sy rekenaar opgespoor.

Emile en Jean moes die Land Rover teen 80 km/uur van Mosselbaai af Johannesburg toe ry. Dit het hulle 4 dae geneem!

 

 

 

Home | ATKV Natalia | Laerskool | Hoërskool | Mossel Braai | Tuks Rugby Akademie

This site was last updated 03/09/09