|
|
Welkom!
Hierdie web blad is ter nagedagtenis van ons jongste seun Emile
Joshua (Ducati) Maartens.
- Hy is gebore 8 September 1987
- Hy is huistoe om met God te wees op 7 Februarie 2009 op
die ouderdom van 21 jaar.
|
 |
|
Welcome!
This web site is dedicated to Emile Joshua (Ducati)
Maartens.
|
Doebie Kontien ∩
joed
Dit was die woorde wat hy geskryf het toe hy in die laerskool was en
te lui was om verder aan die opstel te skryf. Dit het die skool se
koerantjie gehaal! Nou sê ons ook so omdat ons hom weer gaan sien dan
sit ons ons verhouding voort net daar in die hemel! |